Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die Winckler-egpaar het elk ’n nuwe boek op die rak. Heinz se nuwe boek, Lewensgids vir Mans en Lewensgids vir Vroue, Aletté-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit ’n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by ouer en jonger lesers sal vind. Die boodskappe in hierdie lewensgidse is gegrond op wat die Woord sê oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in mans en vroue se daaglikse lewens. Die inhoud bied die leser goeie raad en wenke wat mans en vroue se hedendaagse leefstyl en situasies in ag neem.

Read more …Op die boekrak: Lewensgids vir Mans en Vroue

Daar is onheil op Onrus. Drie moorde wat skynbaar glad nie verband hou nie, net ’n vreemde verbintenis met ‘n pierewaaier eiendomsagent. Dan nog die meisies wat ook so aanhou ver-dwyn. Weet die grillerige fotograaf se vrou dalk iets? Speurder Lisamore Talakase se werk is uitgeknip vir hom in Christelle Wessels se vierde spanningsroman Wegkruiper. Hy is boonop nuut op Hermanus en nie in die bevelvoerder se goeie boekies nie, en moet hulp uit alle oorde kry om die moordenaar/s aan die pen te laat ry. Wegkruiper wys in watter nagmerrie ’n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede ’n gemeenskap inhaal. Die boek is in Julie bekendgestel en word deur Penguin/Random House uitgegee.

by Oupa Segalwe 

Published by NB Publishers

As the leader of the most ‘successful’ ethnic homeland of the apartheid era, Bophuthatswana, Lucas Mangope was a controversial figure. His legacy still divides opinion to this day. A complex and polarising figure, some consider him a tin pot dictator whose rule was part of an immoral system riddled with corruption and repression, while others laud the infrastructural development and public services his administration delivered. 

 

Read more …Lucas Mangope: A Life

by Marina Auer

Published by NB Publishers

This new thriller by KZN doctor Marina Auer takes readers to a dysfunctional state hospital in Pietermaritzburg. Murphy Meyer arrives at Eden State Hospital on the first of January 2001, driven to solve a small, personal mystery, the young doctor has no idea she’s deposited herself into something larger and darker than she could ever have imagined; something that has a life of its own.

 

Read more …Single Minded

More Articles …