Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die plaaslike marathonklub het ‘n pasta-aand gehou vir atlete wat die Twee Oseane Marathon gaan aanpak.

Liefie Day hardloop vanjaar haar 10de ultramarathon wat 56km lank is. 

Die klub is trots op die meeste beginners nog vir die 56km-wedloop met 18 atlete. 

Die klub sal 52 atlete in die twee wedlope hê. 

Omdat die 21km en 56km van verlede jaar af op verskillende dae plaasvind, het die klub vanjaar ‘n atleet, Kristiaan Vermaak, wat beide gaan hardloop - Saterdag 56km en Sondag die 21km-wedloop.

Die wedloop wat gewoonlik oor Paasnaweek plaasgevind het, word nou op 13 en 14 April in Kaapstad aangebied.