Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Die Dawid Kruiper-Munisipaliteit se afvalwateraanlegte, pompstasies en grootmaatrioolpyplyne het ‘n groendruppel-oudit deur die Departement van Water en Sanitasie se Groendruppelpaneel ontvang.
Die 21 lede van die Groendruppelpaneel sluit in die onafhanklike hoofinspekteur, assistent-inspekteur en DWS-inspekteurs

.
Vyf van Dawid Kruiper se aanlegte is geoudit op grond van personeelkapasiteit, gehaltebeheer, omgewingsbestuur, finansiële bestuur en tegniese bestuur. 
‘n Tegniese assessering is by die Kameelmond-afvalwaterbehandelingsaanleg in Upington gedoen. 
Proseseenhede en gehalte is nagegaan.
Die afvalwaterbehandelingsaanleg behandel water vir die groter DKM-gebied en is tans in die opgraderingsimplementeringsfase om toekomstige afvalwater te akkommodeer.