Laerskool Aggeneys se meisies krieket het ook hulle seisoen hierdie naweek afgeskop en hulle het beslis hulle staal gewys. Hulle het een wedstryd gewen en een verloor. Zonika Swanepoel is aangewys as LSA se speler van die dag. LSA se o/11 seuns krieketspan het teen St.Cyprians (met 40 lopies) en Dr.Izak (met 21 lopies) geseëvier.
Howzat Aggeneys L/S!
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode