Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die jaarlikse Liggiefees aangebied by Laerskool Silwerrand vanaf 5 - 9 Desember was weer vanjaar 'n groot sukses en die publiek van Rustenburg het die fees van liggiefees en die atmosfeer van Kersfees ervaar. 
Rustenburgers het die duisende liggies as gesinne bewonder en van 'n plaastema tot 'n lekkergoedland, die sneeumanne en die koningin van harte geniet en heerlik in diereland ontspan.

Laerskool Silwerrand sien uit om volgende jaar weer die skouspel van liggies aan te bied.