Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die bekende Daan van Straten van DVS Ouditeurs in Rustenburg het onlangs besluit dat die tyd ryp is om die tuig neer te lê en daar is verlede Woensdagaand (1 November) op gepaste wyse by Hedgehog’s Nest van Daan en sy gesin/familie afskeid geneem. Daan het in 1973 na voltooiing van sy studies en klerkskap in Rustenburg as ouditeur begin praktiseer.

Hy het vroeër vanjaar sy 50ste jaar in die bedryf gevier. Hierdie fotobeeld van die geleentheid is deur Vintageblue Photography aan Rustenburg Herald beskikbaar gestel.