Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Eerskomende Saterdag 20 April bied SA-Veldsport 'n klubskiet by Waterval Skietbaan aan. 
Inskrywings word om 07:00 gedoen en daar sal om 08:00 geskiet word. Daar kan in die volgende afdelings deelgeneem word: Haelgeweer, Langgeweer, Grootgeweer, .22-geweer, Handwapen, Luggeweer en Lugpistool.

Bring genoeg ammunisie en kom geniet die dag. Die snoepie sal oop wees en u kan gerus 'n vleisie saambring om by die braai, na die skiet, aan te sluit. Die swembad sal ook oop wees. Vir meer inligting kan 078 968 6451 gekontak word.