Klerksdorp Record, Klerksdorp – The Sanpark Rehabilitation Centre in Klerksdorp honoured one of its beloved donors by naming their hall after him.
The Karl Börner Hall was unveiled by his son, Thomas, and his partner, Anke Poschmann.
Klerksdorp Record, Klerksdorp – The Sanpark Rehabilitation Centre in Klerksdorp honoured one of its beloved donors by naming their hall after him.
The Karl Börner Hall was unveiled by his son, Thomas, and his partner, Anke Poschmann.
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Hierdie naweek kan Klerksdorpers uitsien na ‘n heerlike wintermark met lekker markkos, snuffelstalletjies en iets om die kleingoed mee besig te hou.
Ons Mark word by Sunset Dreams aangebied wat sowat 23 km op die Ventersdorppad (R30) buite Klerksdorp geleë is. Toegang is R20 per persoon (kinders o/2 gratis) en dit skop af om 09:30 op Saterdag 29 Junie en duur tot 15:00. Die mark duur Sondag tot 14:00.
Dames van Klerksdorp het die afgelope naweek ‘n Kuier-en-Kuns-oggend bygewoon wat ‘n motiveringspraatjie, grimeerles, en heerlike eetgoed ingesluit het. Boonop het die vroue elkeen die kans gekry om ‘n blommekransie te maak. Die foto’s is geneem deur Geraldine’s Photography.
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Inwoners van die Kosh-gebied sal koerantberigte onthou oor die dogtertjie van Orkney wat sonder arms gebore is. Boonop was haar een been korter as die ander een, maar die glimlaggende woelwater het gou in lesers se harte gekruip.
Klerksdorp Rekord het gereeld oor Pamela Gower berig, ook toe haar kleinsus gebore is.
Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Klerksdorp Bowls Club was abuzz with activity, warmth, and camaraderie on the chilly evening of Friday June 14 when the Tablers presented the Bowling for Blankets night.
The event was organised by Round Table Matlosane 45 with a mission to gather blankets for those who cannot afford them during the harsh winter months.