Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die Orkney Snork Nie Oewerfees het die afgelope naweek langs die Vaalrivier plaasgevind en die organiseerders is tevrede met die bywoning. Die fees het op Saterdag 13 Julie by die Visarend Karavaanpark plaasgevind. Irene Louise van Wyk, Prop, Byron Minnie, Victor Bothma, Dirk van der Westhuizen asook Fatman het opgetree. Die organiseerders het gesê hulle beplan reeds die volgende fees en beloof dit sal dan warmer wees. Die datum sal later aangekondig word. Foto: Facebook/Loudmouth Studios.

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Plaaslike kunstenaar se werk is tans te sien in die Pretoria Kunsmuseum.

Madeleine Travers het twee werke ingeskryf vir Sasol se “New signatures”-kompetisie en een, Marilla, is aanvaar. Sy gebruik akriel as haar medium.

Die werke is tot 3 November op uitstalling. Volgens haar is 143 werke aanvaar. “Ek is in ekstase, Dit is die eerste keer dat ek deelneem. Dit is ‘n groot eer,” sê sy borrelend.

 

 

Read more …Die see, mitologie inspireer kunstenaar

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs in the province stated that over hundred initiates have been rescued from illegal initiation schools.

The department said that at least 17 initiation schools were closed down across the province in collaboration with the Provincial Initiation Coordinating Committee (PICC) and the police.

 

Read more …Initiates rescued from illegal schools in NW

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die jaarlikse Vrouedag Damestee van NG Welsyn vind op 24 Augustus plaas en die kunstenaar wat daar optree is ‘n juweel in die musiekbedryf.

Herman Kleynhans staan bekend as ‘n kunstenaar wat die diepte van Suid-Afrikaanse musiek raak met sy sielvolle lirieke en melodieë. Sy huldeblyklied “Dankie” is ‘n roerende ode aan moeders oor die hele wêreld, geskep tydens ‘n tydperk van isolasie en onsekerheid. Die lied het nie net die harte van luisteraars verower nie, maar ook ‘n ereplek op radiostasies landwyd ingeneem. 

 

 

 

 

 

Read more …NG Welsyn bied weer damestee aan

More Articles …