Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

deur Jozine Botha (uitgegee deur LUCA)

Waaroor gaan dit? Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie, want as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe ruïneer, of so glo sy. Sy het geen ander keuse as om met Ben van Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, te trou nie.
Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt. Elaine verloor haar geloof in ‘n liefdevolle God en dit is net wyn wat haar help om soms te vergeet. Maar haar liefde vir Alex bly ’n brandende vuur in haar binneste wat nie geblus kan word nie.
Skielik, ná sewe jaar, staan Alex weer voor haar en sy besef dat God tog alles ten goede kan laat meewerk vir die wat Hom liefhet. Maar, sal Alex haar ooit kan vergewe vir die onreg wat sy aan hom gedoen het?
Dit is Jozine se debuut roman. Sy is ’n pastoor en berader by die Prisam gemeente in Wonderboom, Pretoria. Beskikbaar in boekwinkels in April. 

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Helena Hettema, een van die land se mees geliefde kunstenaars, is eerskomende naweek by die Rooy’s Food Market te sien. Die mark sal op Sondag 30 Maart plaasvind en toegang is gratis. Die gewilde mark in die Van Rooyensaal, Piet Bosmanstraat spog met heerlike kosstalletjies vir die fynproewer. En dan kry besoekers ook ‘n gratis vertoning van 
Helena wat ‘n repertoire het van liedjies in Frans, Vlaams, Italiaans 
en Nederlands asook kabaret.

Read more …Kabaretster tree op by mark

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Chronic kidney disease (CKD) is now the seventh leading cause of death worldwide. With kidney disease affecting more than 10% of South Africans, the nation is grappling with a silent but deadly epidemic. This is according to Dr Edgar Lutaaya, Nephrologist and Specialist Physician at Mediclinic Potchefstroom, who says that kidney disease is often underdiagnosed and underreported. “The prevalence of kidney disease in South Africa is alarmingly high, surpassing the global median of 9.5%. Yet, due to challenges in data collection, these figures may be underestimated.” 
The rise in kidney disease cases is linked to an increase in non-communicable diseases, with surveys indicating that sub-Saharan Africa bears the greatest burden.

Read more …Kidney disease, the silent and threatening epidemic

More Articles …