Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Verskeie beesrasse is vanjaar tydens die Upington Landbou Expo ten toon gestel.
Gert Fourie, sameroeper van die beeste by die skou, het baie moeite gedoen om kenners te nooi om oor die verskillende beesrasse, teling en voeding te gesels. Van die rasse wat daar was is Droughtmasters, Boran, Brahmaan en Sussex beeste. 
Terwyl die diere beoordeel is, was daar besprekings. Chris Goosen het die toeskouers se mening gevra terwyl het beoordeel het en dan, saam met ander kenners, verduidelik hoekom hy ‘n betrokke dier, eerste, tweede of derde plaas.

Die wenners was as volg:
Jnr vroulike dier: 
Boran vers - 1ste- Gideon Botha
2de Theuns Engelbrecht - Droughtmaster 
Snr vroulike dier:
 Eerste - Droughtmaster - Theuns Engelbrecht
Jnr manlike dier:  
eerste - Droughtmaster - Theuns Engelbrecht
Tweede Brahmaan - Nicolai van der Bosch
Senior manlike dier: 
1ste Sussex - Gert Fourie
Tweede Droughtmaster - Theuns Engelbrecht