Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

 

GEMSBOK-KATHU: Die Gamagara Munisipaliteit  het verlede week saam met Kathu Curro-leerders   ‘n gemeenskapsdienste-veldtog aangepak.
Hierdie inisiatief is saam met die burgemeester, Henriette du Plessis, van stapel gestuur.


Die burgemeester het saam met leerders gespan om sommige dele van die gebiede in die dorp skoon te maak - as deel van hul gemeenskapsdienswerk wat deur die skool aanvaar is.
Die veldtog is deur Kalahari 24/7 ondersteun en die burgemeester het alle leerders en Kalahari 24/7 bedank vir die werk wat gedoen is. 
Die burgemeester het verder gesê dat hulle sal voortgaan om met alle belanghebbendes saam te werk om die dorpe en omgewing skoon te hou.