Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Sosio Ekonomiese Transformasiespan van die Ariëde Streek van SANParke, het onlangs ‘n streeksvergadering by Augrabies Waterval Nasionale Park gehou.  As deel van hul aktiwiteite het hulle bewusmakingsessies by Augrabies Intermediêre Skool sowel as by Assumpta RC Primêre Skool gehou.
Aletta Links- SET beampte van |Ai-|Ais/Richtersveld  Oorgrenspark aan die woord.

Tydens die Sosio Ekonomiese Transformasiespan se streeksvergadering, het Tshepiso Lephara- SET Beampte van Mokala NP ook deelgeneem aan die bewusmakingsessies.  Die kinders het gevind dat die sessies leersaam was en het 
  heelhartig deelgeneem.