Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die rateltaai skopboks boeties van Kathu het die afgelope tyd weer die hele Noord-Kaap trots gemaak na hulle deelname aan die Jacaranda Challenge  in Pretoria.
Hulle het natuurlik ook hulle Nasionale Protea klere in die sport verwerf.
 Hulle maak gereed vir SA kampioenskappe in New Castle KZN. Dit vind plaas van die 26ste tot die 29ste April 2025. Die vloer is gelyk en die Pieterse-kinders is gereed!
 Hierdie prestasie is nie net ‘n besonderse mylpaal vir Lylle en Liam nie, maar ‘n trotse oomblik vir die hele de Koker-en Pieterse familie. 

Lylle presteer by die Jacaranda Challenge
Points Fighting - Gold
Continues Fighting - Gold
Kick light - Gold

Liam presteer by die Jacaranda Challenge
Points Fighting - Silver
Continues Fighting - Gold
Kick light - Gold