Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Richianno Beukes, ‘n graad 10 leerder  by Hoërskool Kakamas, 
het deel geneem aan die ZFM streek atletiek byeenkoms. Hy het die 800m wedloop gewen en in die 
400m wedloop tweede geëindig.   
Hy het bevorder na die afgelope naweek se provinsiale byeenkoms, waar hy derde plek behaal het in 
die 800m wedloop.