Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Compion-broers, Gerrie en Dian het onlangs deelgeneem aan die Central Offroad Racing Kimberley se Jacobsdal 150 – wedren. 
Die twee broers het hul maats en onder-wysers by die Hoërskool Martin Oosthuizen breëbors laat glimlag met hulle uitstekende prestasies. Dian (gr 8 was eerste in die beginnersklas. Hy het 3 rondtes van 42km elk gery.  Ouboet Gerrie eindig algeheel derde in die 250 Pro klas. Hy moes 4 rondtes van 42 km elk ry.