Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Orange Diamond krieketspan het Saterdag, in ideale weersomstandighede, sy vriendskaplike wedstryd op Kameelpark teen die besoekende span van Calvinia se Fire Lions met 41 lopies geklop.
Die tuisspan het eerste gekolf en in sy toegelate 10 boulbeurte 102/6 aangeteken. 
Hierop het Fire Lions met slegs 61/7 geantwoord. 


Llewellyn Jacobs van Orange Diamonds is as “Speler van die Wedstryd” aangewys.
In nog ‘n wedstryd het Blue Diamonds Calvinia Fire Lions met sewe paaltjies getroef. 
Die besoekers het    eerste gekolf en kon net 50/5 in 10 boulbeurte aanteken. 
Blue Diamonds het die teiken in die voorlaaste boulbeurt aangeteken en op 60/3 geëindig. 
Reratilwe Mosale van Blue Diamonds is as “Speler van die Wedstryd” aangewys.