Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die Voortrekkers is in 2024, 93 jaar oud. In al hierdie jare het dit groot avontuur gebring aan menige kinders. 
Van jul volwassenes sal onthou van jul eie Voortrekkerdae en vandaar die leuse vir 2024 van: “Eenmaal ‘n Voortrekker, altyd ‘n Voortrekker”.
Kom kyk wat behels hul eie "ABCD" met moderne Afrikanerskap wat ‘n insig is in die geskiedenis en taal asook positiewe burgerskap waar leierskap ontwikkel en nuwe projekte ontwikkel in die omgewing.

 Op Maandag 29 Januarie om 16:00 word die Voriefees by die aantreepunt van Laerskool Proteapark gehou. Hierdie is ‘n kuiermiddag vir huidige Voortrekkers en belangstellende kinders asook vir ouers. Kom kyk wat hulle doen en kom wees ‘n Voortrekker. 
Voortrekkers KAN – hul leef hul Kultuur uit deur Avontuur in die Natuur. Vir enige navrae, stuur ‘n boodskap na Carien (bemarking) by 073 192 8850 of kyk op die Facebook by Magalieskruin Voortrekkers. 
Vir meer inligting kan die kommandoleier, Bernard Nelson by 083 555 3150 of AKL admin, Leandri by 074 439 2695 gekontak word.