Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
09
Wed, Jul

STELLALANDER-VRYBURG: Suid-Afrika se Minister van Landbou, John Steenhuisen, het aangekondig dat die land ná 16 jaar weer vars appels na die Koninkryk van Thailand mag uitvoer. 
Die mark was sedert Januarie 2008 gesluit weens veranderende invoervereistes van Thailand. Minister Steenhuisen beklemtoon die ekonomiese belangrikheid van appeluitvoere vir Suid-Afrika.
“Appels is een van die belangrikste bladwisselende vrugte wat in Suid-Afrika verbou word, veral in terme van buitelandse valuta-inkomste en werkskepping.

 

Read more …Suid-Afrika hervat vars appeluitvoere na Koninkryk van Thailand

STELLALANDER-VRYBURG – Vicky Kruger (11) van Vryburg is ‘n inspirasie vir almal wat haar storie hoor. 
Gebore met serebrale gestremdheid, het sy al talle uitdagings oorkom, en onlangs het sy haar heel eerste solo-fietsren aangepak tydens die Ottosdal Draf en Trap op Saterdag, 25 Januarie. Vicky, ‘n leerder by Stellaland Laerskool in Vryburg, het voorheen slegs op ‘n tandemfiets saam met een van haar ouers, Wilhelm of Delia Kruger, gery.

Read more …Vicky Kruger: ‘n Vegter op ‘n fiets met gebarste wiele

STELLALANDER-MONTSHIWASTAD: Waaksaamheid van die Mahikeng Openbare Orde Polisie (POP) het gelei tot die inhegtenisneming van ‘n 58-jarige man op Vrydag, 31 Januarie 2025, vir die besit van vermoedelik gesteelde vee. 
Die polisie het roetinepatrollies langs die N18 (Vryburg/Mahikeng)-pad uitgevoer toe hulle ’n wit Toyota Hilux-bakkie met ’n kappie naby ’n vulstasie in Montshiwastad opgemerk het.

Read more …Man gearresteer vir besit van vermoedelik gesteelde vee

More Articles …