STELLALANDER-VRYBURG: President Cyril Ramaphosa het onlangs Algerië besoek om mede-voorsitter van die 7de sitting van die Suid-Afrika-Algerië Binasionale Kommissie (BNC) te wees.
STELLALANDER-VRYBURG: President Cyril Ramaphosa het onlangs Algerië besoek om mede-voorsitter van die 7de sitting van die Suid-Afrika-Algerië Binasionale Kommissie (BNC) te wees.
STELLALANDER-GANYESA – Constable Ernest Lekwape (34), a police officer attached to the Bray Police Station, appeared in the Ganyesa Magistrates’ Court on Friday, 27 December 2024, to face charges of attempted murder and assault with intent to cause grievous bodily harm (GBH).
STELLALANDER-DELAREYVILLE: Josephus Johannes Muller (45) is in die vroeë oggendure van Dinsdag, 10 Desember 2024, op die Nooitgedacht-plaas naby Delareyville in hegtenis geneem.
Sy arrestasie het gevolg op ’n gesamentlike operasie deur die Lichtenburg K9-eenheid en die Mahikeng Blitspatrollie, wat op inligting van Pudimoe Misdaadintelligensie gehandel het.
STELLALANDER-KATHU: The second annual Sishen Classic Charity Golf Day, hosted by Anglo American Kumba Iron Ore at the Kalahari Country Club, was a resounding success.
STELLALANDER-VRYBURG: Padel-tennis, een van die vinnigste groeiende sportsoorte in Suid-Afrika, en maak binnekort sy merk in Vryburg.
Hierdie opwindende sport, wat ‘n unieke kombinasie van tennis en muurbal is, is perfek vir mense van alle ouderdomme en vaardigheidsvlakke.