The long-awaited moment of truth for many an amateur artist -
the announcement of the two overall winners in this year’s Rustenburg Herald’s Blank Space Art competition sponsored by Pick n Pay Greystone Crossing and Beyers Naudé followed by the prize-giving which saw two worthy winners being rewarded with two extremely valuable Pick n Pay shopping vouchers to the value of R10 000 each.
Ouma en Oupa Kersprojek in Rustenburg maak harte bly
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die Ouma en Oupa Kersprojek is al ses jaar aan die gang as ‘n NPC-organisasie wat in Pretoria begin het en nou al landswyd aan die gang is. Danksy Rustenburg se mense met hulle oop hande en harte kon hulle die jaar vir die eerste keer ook twee van die tehuise in Rustenburg bederf.
Die projek het begin as ‘n eenvoudige idee om oumas en oupas gedurende die Kerstyd met ‘n spesiale geskenkie te bederf.
Kersliggies hier
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Kersliggies kan onder andere hier besigtig word: NG Kerk Proteapark, 25 Witstinkhoutlaan, Proteapark; Kerkstraat 17A, Oos-Einde; Bovenstraat, Cuckoolaan, Laerskool Silwerrand: 2 - 9 Desember (R24-tweede sirkel).
Liggies vir Lewe-fees ‘n besoek werd
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - NG Proteapark se Liggiefees beloof om hierdie jaar weer eens ‘n hoogtepunt op almal se kalender te wees.
Met meer as 30 stalletjies, die Liggie-express, ‘n 360 “photobooth” en kunstenaars is daar beslis vermaak vir die hele gesin.
Kom kuier saam op 3 Desember 2023 wanneer Adam Tas die Liggiefees afskop met sy immergewilde stories deur musiek en die liggies aangeskakel sal word.
Berlina does North West proud
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - The beautiful Berlina Lekgethwane, who represented the province proudly at the recent Mrs South Africa pageant, shone brightly in the competition the past weekend.
The grand finale of the pageant took place on Friday (17 November). Palesa Matjekane (35) from Bryanston was crowned as the new Mrs South Africa at the Theatre of Marcellus in Emperors Palace.
Rustenburg Leeskring
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die laaste byeenkoms van Rustenburg Leeskring vind op 28 November by Chestnutlaan 3, Proteapark plaas en begin om 15:00.
By dié geleentheid word Eleanor Baker se eerste roman, Wêreld sonder einde, onder oë geneem en gaan die lede besluit of hierdie boek wat in 1972 verskyn het, die toets van die tyd deurstaan het.
Plaaslike skrywer sit liefde in jou kerskous
RUSTENBURG HERALD - SWARTRUGGENS - Of jy nou op soek is na leesstof vir vakansie op die strand, of sommer net vir asemskep in jou eie leesstoel by die huis, is ‘n liefdesverhaal in die kol.
Bosnimf is ‘n storie uit die pen van Swartruggens-skrywer, Mariëtte Wenhold en word deur LAPA Uitgewers uitgegee.
Actor, presenter, all-round good guy
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Name a hit South African television show, and chances are good that Tshepo Ramokgadi has made an appearance in it.
The Rustenburg actor and presenter has been in shows like Muvhango, The River, isiBaya, Adulting (Sin City) and, of course in the extremely popular Generations: Legacy.
Generations: Legacy has been running for nine years. The show is a continuance of the original Generations who aired in 1994 for the first time. One of the stars of the show, Connie Ferguson has been there since the 1990s - and Tshepo has had the privilege to act alongside this beautiful, accomplished and inspiring lady as he donned the role of Captain Moloi in Generations: Legacy.
But fame has not gone to Tshepo's head.
Rustenburgers lig hoede hoog vir Daan van Straten met uittrede
Die bekende Daan van Straten van DVS Ouditeurs in Rustenburg het onlangs besluit dat die tyd ryp is om die tuig neer te lê en daar is verlede Woensdagaand (1 November) op gepaste wyse by Hedgehog’s Nest van Daan en sy gesin/familie afskeid geneem. Daan het in 1973 na voltooiing van sy studies en klerkskap in Rustenburg as ouditeur begin praktiseer.
Bikers treat Seniors
Much needed items were donated to the Bhambani Club.
The members of this club are dedicated to keeping fit.
Arthretha Modikwe, member of the Bhambani Club during the event last weekend.
Life Peglerae Hospital awarded
This year Life Peglerae Hospital received the award for Large Hospital of the Year (2023) in Life Healthcare, they are extremely proud of this achievement. Pictured here are the management team at Life Peglerae Hospital.
Mr South Africa finalist at Tlhabane Health Centre
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Tlhabane CHC AYFS Launch: “A Boy Child needs care and empowerment too,” says Mr South Africa finalist, Melvin Ndlhovu.
A lot of empowerment and care campaigns in the country have been concentrated on girl children, it is the right thing to do but a boy child needs care and empowerment too”.
This was emphasised by Mr South Africa 2023 finalist, Melvin Ndlhovu, at a lively Adolescents & Youth Friendly Services (AYFS) launch at Tlhabane Community Health Centre on Friday 27 October.