RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Baie geluk aan die swemmers van Laerskool Vastrap wat op 8 Maart aan die Mooirivier Prestige-gala in Potchefstroom deelgeneem het.
Die seunspan was eerste en die dogters tweede. Laerskool Vastrap het 'n algehele tweede plek behaal.