History made for Rustenburg Noord Primary: Congratulations Bothlale Moremi (middle) – No1 in South Africa Boys U/10 at the ASA Cross Country Championships.
First time in the school’s 76-year history!
History made for Rustenburg Noord Primary: Congratulations Bothlale Moremi (middle) – No1 in South Africa Boys U/10 at the ASA Cross Country Championships.
First time in the school’s 76-year history!
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Jong man wat nie terugstaan vir harde werk nie en ‘n daadwerklike verskil in sy gemeenskap wil maak, is Almero Oosthuizen, ‘n graad 7-leerder van Laerskool Rustenburg. Almero is tans besig met ‘n projek ten bate van die Larries Happieklub en boonoop mik hy daarna om sy JuniorSpringboktoekenning te verwerf as deel van sy Landsdiensprojek. Almero het besluit om die buitespeelterrein van die Happieklub (sommer in sy “eie agtererf”) op te knap en gaan hierdie komende Saterdag, 13 September, daad by woord voeg.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries se o/9-seunstennisspanne het op 28 Augustus hul eerste Bojanala-ligawedstryde van die jaar gespeel. Die seuns het teen die volgende skole gespeel: Die o/9C-tennisspan het by die Kroondalbane teen die spanne van Laerskool Proteapark en teen die Duitse Skool Kroondal gespeel;
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Thursday, 21 August, will be a day forever etched into the memories of the communities of Zinniaville and Karlien Park.
In a showcase of building friendship, supporting learners and uplifting communities, Minister of Sports, Arts and Culture, Gayton McKenzie, visited Zinniaville Secondary School to gift learners of the school, as well as learners from Karlien Park Primary School, with 440 books and sports kits.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - On 5 August, Tayla Lucas competed at the IFBB (International Federation of Bodybuilding) North West Provincials in Potchefstroom, where she won the Wellness Division and was crowned the IFBB North West Wellness Champion.
Following this achievement, she was selected for the North West Team and will be competing at the South African Championships, taking place from 11–13 September in Durban.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Baie geluk aan die volgende Larrieskuts met hul verkiesing tot die 2025 AGA Noordwes-boogskietspanne, wat aan die 2025 AGA SA Interprovinsiale-boogskietkampioenskap gaan deelneem.
Hierdie kampioenskap vind op 7 Oktober in Pietersburg plaas, waar hulle teen die beste skuts van regoor die land gaan meeding.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Op Saterdag, 2 Augustus het Larries Boogskiet aan die jaarlikse AGA-NW Provinsiale Bullseye- en 3D-Boogskietkampioenskap by Bergsig Akademie deelgeneem. Die Larries-skuts het met groot toewyding en akkuraatheid meegeding.
The much-anticipated Konka Farm Run will take place on Saturday, 30 August, at Konka Rustenburg. This popular annual event offers something for everyone, with distances of 2km, 5km, 10km, 13km, and 20km. Set against the scenic backdrop of the Magalies Mountain range, participants can look forward to a vibrant atmosphere, well-organised routes, and an enjoyable day for the whole family.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries Boogskiet het op Saterdag, 26 Julie, hul jaarlikse Interskole Boogskietkompetisie met groot sukses aangebied.
Hartlike dank aan die Larrieskuts vir hul deelname en hulp tydens hierdie spoggeleentheid.
Die eerstespan het met 'n indrukwek-kende totaal van 3175 uit 3600 die eerste plek in die laerskoolafdeling losgeskiet, dit is ook die hoogste telling van die jaar!
Pieter Coetzé (voormalige Rustenburger) het Sondag die Wêreldswemkampioenskappe in Singapoer met ’n tweede silwermedalje en ’n splinternuwe Afrikarekord in die 50 meter-rugslag afgesluit en daarmee die Wêreldkampioenskappe met ‘n nuwe rekord en drie medaljes afgesluit. Kliment Kolesnikov, wat as neutrale atleet deelgeneem het, het die wedren gewen in ’n byeenkomsrekordtyd van 23,68.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - The Ford Trailseeker #5 at van Gaalen on 26 July drew over 1 800 mountain bikers, including 13 from Rustenburg Cycling Club. The challenging routes in the Magaliesberg mountains featured singletrack, rocky terrain, river crossings and grasslands. All RCC members completed their races, with strong times from juniors and safe finishes for master categories.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Muhammad Akhtar Bulbulia, a talented cricketer from Rustenburg, has made his mark by representing South Africa in the Under-19 cricket team since 2024.
His exceptional batting skills across all formats have established him as a prominent figure within the Cricket South Africa (CSA) system.