Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is Dinsdag 19 Maart Maatskaplike werkersdag. Marna Swanepoel, Maatskaplike werker: Solidariteit Helpende Hand Noordwes-streek, het die volgende daaroor geskryf:
My ouma het altyd gesê: “Elke klein druppeltjie tel.” Jare daarna wonder ek nog steeds elke aand as ek in die bed klim: Tel my druppeltjie? Maak EK ‘n verskil in iemand se lewe?
Jare gaan verby – en snags spook hierdie vraag by my.
Op ‘n dag kruis my pad met ‘n op die oog af doodgewone tienerdogter, maar ek kom dadelik agter sy is anders. Sy word deur die omstandighede waarin sy grootword gedwing om te vlug van haar moeder wat verlief is op Mnr. Bottel.
Haar vader se naam ken sy nie eens nie. Sy vlug na waar sy dink haar vrede en geluk lê…

Read more …Van kroegwerker tot hoofmeisie

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - This week the Potch Conservatory presents an experience of French music with a South African premiere. This concert will take place at 18:30 on Tuesday March 12. This captivating concert features a talented trio of musicians, Laetitia Orlandi, Johan Ferreira, and Liesl van der Merwe, including piano, oboe, and bassoon. This ensemble will take audiences on a mesmerizing journey through the enchanting world of French classical music, featuring timeless compositions and a South African premiere.

Read more …A French affair

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - This year, Miss Klerksdorp is 50 years old and probably is one of the longest running beauty pageants in South Africa. A survey and traceable records revealed that the pageant was first hosted in approximately 1974. In the 1990s Klerksdorp Record became involved in the hosting of the pageant and in 2004, the current owner of the pageant, Zee Dyson, came on board as choreographer and stage director.

Read more …Miss Klerksdorp pageant celebrates jubilee

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die 20ste Goliat van Gat Pampoenfees vind eerskomende naweek in Pretoria plaas en as jy lus is om soontoe te ry sal jy beslis bieliepampoene te siene kry.
Die huidige rekord van 890kg word gehou deur Wykus Lamprecht. Die gewilde Pampoenfees vind by die Pretoria Boeremarkterrein in Silverton plaas. 
“Ons hoop is om vanjaar ‘n een ton pampoen te kry en daarom het ons ‘n groot addisionele prysgeld van R25 000 daargestel om kwekers aan te spoor,” sê Henri Combrink, voorsitter van TLU SA se Cullinan Boere-Unie. 

Read more …Bieliepampoene te sien by fees

More Articles …