Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die Hoërskool Martin Oosthuizen se  toneelgroep het weer die afgelope tyd op die planke geskitter.
Hulle het onder andere deelgeneem aan die 47ste Logan Fraserburg toneelfees.
Benewens baie toekenning en nominasies spog die groep met nie minder nie as drie Karoo-oskars.
Fraserburg Logan 
toneeluitslae:
Nominasies:
Beste tegnies (Taurus)
Beste regie (Taurus)
Beste akteur (Zander)
Beste produksie (Taurus)
Beste ondersteunende aktrise (Lisa-Mari vir Selsusters)

Read more …HMO se Taurus bekoor op toneelfeeste

Xander Venter, ‘n leerder van Hoërskool Duineveld, het die naweek deelgeneem aan die Con Spirito aanlyn finaal waar hy die landswye wenner met 98% was.
Hy het deelgeneem in die afdeling, Afr Huistaal Senior Redenaars Gr 10 -12 voorbereid. 
Ander leerders van Hoërskool Duineveld wat deelgeneem het, was:
Mienke Schutte 98%.          
Annah- Jane Stolper 94 %.  Afr Huistaal: Redenaars, Junior afdeling gr 8 en 9 - Thorne Paul 95%
Xander is as landwye wenner genooi na die prysuitdeling, Prestige Dag op 14 September 2024 in Alberton, Gauteng.

Verskeie Noord-Kaapse onderwysers is die afgelope week deur die departement van onderwys vereer vir hulle harde werk. Hulle is:
Uitnemendheid in Graad R-onderrig - Melissa Du Plessis (Gekombineerde Skool Douglas)
Uitnemendheid in Laerskool Onderrig - Ontiretse Mokae (Ditshipeng Int/Skool)
Uitnemendheid in Laerskoolleierskap- Catharina Van Zyl (Calvinia P/Skool)
Uitnemendheid in Sekondêre Skool Onderrig - Jayden Prinsloo (Vloere H/Skool)
Uitnemendheid in Sekondêre Skoolleierskap - Willem Eiman (Neilerdrift Int/Skool)

Read more …2024 Provinsiale onderrigtoekennings

 
GEMSBOK-UPINGTON: Die Siyafunda Education Foundation bied die geleentheid vir robotika en kodering aan meer skole en kinders in verafgeleë skole en gemeenskappe.
 Heine Kulsen (projekbestuurder in die Noord-Kaap) en Felix Spies ( uitvoerende direkteur) van Siyafunda Education Foundation, is weereens besig om Robotika en kodering aan gemeenskappe te bring, waar leerders andersins nie die geleentheid sou hê om hierdie platvorm te gebruik of te ervaar nie. 
Skole in dorpe en stede en hul leerders, word aan verskeie maniere van tegnologie blootgestel - wat nie die geval is in die sogenaamde “plattelandse” gemeenskappe  nie.
Hierdie organisasie wedywer al vanaf 2019 om in die Noord-Kaap veral, hierdie realiteit te verander. 
Met behulp van  Siyafunda en Unisa, het verskeie gemeenskappe met hul leerders, die wêreld van robotika en kodering op ‘n vlak ervaar wat vir hulle sin maak asook pret is. 

Read more …Siyafunda Education Foundation bring robotika en kodering na veraf skole

GEMSBOK-UPINGTON: Die algehele wenner van die Wiskunde Olimpiade en die Wetenskap Expo wat deur Education Platform en Karoshoek Solar One aangebied is, was Emilio van Wyk, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Saul Damon. Die beste skool was Franciscus Intermediêr. Albei skole is van Upington.
Die volgende leerders was die top 3 in die Wiskunde Olimpiade:
Graad 6
• 3 de Adriano Maklara (Louisvale 
  Intermediate)
• 2 de Ellijah Schalk (Franciscus Intermediate)
• 1ste Shannon van As (Franciscus 
   Intermediate)

Read more …Leerders ontvang pryse by Wiskunde en Wetenskap Olimpiade

More Articles …